Vrou Van Samaria Chords by Joyous Celebration

  • Post category:SA
  • Post last modified:October 10, 2025

(Verse)
Vrou van Samaria
Gee my ‘n bietjie water
Gee my ‘n bietjie water
‘n Bietjie water om te drink

(Chorus)
Vrou van Samaria
Gee my ‘n bietjie water
Gee my ‘n bietjie water
‘n Bietjie water om te drink

(Verse)
Hier wil ek nie bly nie
Want hier is niks vir my nie
Die hemel is my woning
En Jesus is my Koning

(Chorus)
Hier wil ek nie bly nie
Want hier is niks vir my nie
Die hemel is my woning
En Jesus is my Koning